Vreugde

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Joy: Global Edition

U vreugde, is ‘n lig vir my siel
U vreugde, vul en maak my weer heel
U vreugde, hou die duisternis weg
Laat my loop in U weë
U vreugde

U teenwoordigheid – is gevul met vreugde
Ek’s tevrede – Gee U dank ewig meer
Sing lofpryse – U’s my lewe en lied
My krag, My Heer, My vreugde

U vreugde, maak die las van my lig
U vreugde, gee my krag om te veg
U vreugde, help my doen wat U vra
Laat my loop in U wee
U vreugde

U teenwoordigheid – is gevul met vreugde
Ek’s tevrede – Gee U dank ewig meer
Sing lofpryse – U’s my lewe en lied
My Krag, My Heer, My Vreugde

U vreugde – verfris my siel
U vreugde, maak my lief vir ons wêreld
U vreugde, lei my tot met U Dag
Laat my loop in U weë
U vreugde

U teenwoordigheid – is gevul met vreugde
Ek’s tevrede – Gee U dank ewig meer
Sing lofpryse – U’s my lewe en lied
My krag, My Heer,…

U teenwoordigheid – is gevul met vreugde
Ek’s tevrede – Gee U dank ewig meer
Sing lofpryse – U’s my lewe en lied
My krag, My Heer,… My vreugde
U’s my vreugde (Herhaal)