Die Pad

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Loof U

[Vers 1]

Die verlede is nie meer
Hy lei ons na waar geeneen nog was
Daar is spore in die wind
Ons sien dit
Ons Heer doen iets nuuts

[Pre-refrein 1]

In Harte voorheen braak
Het oorvloed nou verskyn
En ‘n pad na die vervulling
Van Sy Wil word nou sigbaar

‘n Skuiling is gevind
Vars genade vloei van bo
Gevul met krag vir die voltooiing
Van die opdrag van die Heer

[Pre-refrein 2]

Roep U stem O Heer regoor die land
Bring U verkorenes
En saam staan ons nou op en skyn
In U verskyn ons lig

[Refrein]

Donkerte vul nou die land
Maar niemand kan verstaan
Om-ri-ng deur toestande
Wat die hart van mense skud

Ons is die wat reeds opstaan
En U wysheid is ons deel
Wat die nasies lei in U weë
Waar hul oë oopgaan

[Einde]

Die verlede is nie meer
Hy lei ons na waar geeneen nog was
Sy teenwoordigheid verseker
Dat dié pad gereis sal word… deur
Nog vele meer