Helig, Helig

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Loof U

[Refrein]

Heilig, Heilig, Heilig is U Heer
Heilig, Heilig, Heilig is U Heer

[Vers 1]

Heer ons staan nou in U teenwoordigheid
Gevorm deur U krag en U mag
En ons lig ons hande na die een wat heers
Vir ewig en ewig

[Vers 2]

U het U saad in ons geplaas
‘n Skat wat ons altyd veilig bewaar
En die Vrees van God sal in ons woon
Vir ewig en ewig