![We Worship You Afrikaans Album CD Cover – 800px](https://resources.congressmusicfactory.com/wp-content/uploads/2018/11/We-Worship-You-Afrikaans-Album-CD-Cover-800px-300x300.jpg)
Ons Loof U Naam
Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Loof U
[Refrein]
Die Heer ons God is hoog en verhewe
Ons Koning is hoog en verhewe
Daar’s niemand so hoog en verhewe
Heer Ons Prys U Naam
[Vers 1]
Alle mag behoort aan U, O Heer
Waarheid en lewe is in U woord
Ons lewens offer ons nou op aan U
Heer Ons Prys U Naam
[Vers 2]
Heer Jesus ons verhef U Heilige Naam
Ons lewens roem U liefde en goedheid
Met dankbaarheid buig ons en aanbid U
Heer ons Prys U Naam