Rus Op Ons (Gebed)

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Loof U

Mag die Gees wat op Jesus rus, ook op ons rus; Die Gees van die Here, rus op ons. Mag dit rus op my familie. Mag die Gees van die Here op my lewe rus, op my Man, op my Vrou. Mag die Gees van die Here rus op my kinders. Mag die Gees van die Here rus op ons Kerk’s gemeenskap. Mag die Gees van die Here rus op my lewe, soos ons voort beweeg, voorentoe, voorentoe. Voorentoe in die hart van God waar geen mens ooit gegaan het nie, tot aan die einde van tyd.

Dit is ‘n mooi dag in die koninkryk van God. Amen?