Vir Ewig

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Loof U

[Vers 1]

U is my krag,
U is my skild
My vaste rots
Dis U wie ek ver-trou
My diepste vreugde,
my skuil plek

[Refrein 1]

Vir ewig loof ek U, O Heer
Ek loof U Naam
Ek loof U Naam
Ek aanbid U Heer,
En loof U Naam
Ek loof U Naam

[Vers 2]

U is my waarheid
U lei my pad
God Almagtig
Die een wat ek bemin
Aan U die lof
En alle eer

[Refrein 2]

Ek verhef, U Heer
Ek loof U Naam
Ek loof U Naam
Ek aanbid U Heer
En loof U Naam
Ek loof U Naam

[Gebed]

“Baie van die dinge wat ons nou doen sal stop. Maar ons aanbidding sal vir ewig aanhou. Amen? Ons sal Hom ewig loof en prys. Wanneer jy aanbid beoefen jy ewigheids gedrag. Die dinge wat ons gedagtes beset sal ophou maar ons aanbidding is ewig. Amen? Ons sal vir ewig ons harte na Hom toe oplig. Wanneer jy aanbid dan sê jy, ‘Ek ontken die aarde, ek ontken tyd, Ek ontken die dood.Ek ontken mortaliteit. Hierdie dinge is klaar ewig in my menslike ervaaring. Ons aanbidding sal vir ewig aanhou!”