All Albums
Back To Congress MusicFactory

Aan U

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Verheerlik U

Ons lig ons oë (Mans)
Ons lig ons hande (Dames)
Ons verhef ons stem in lof (Almal saam)

Ons gee ons lewens (Mans)
Aan U Heer (Dames)
Ons gee ons krag (Mans)
Aan U Heer (Dames)
Ons gee ons als in aanbidding (Almal saam)

Aan U Heer (dames) [Aan U Heer (mans)]
Aan U Heer (dames) [Net aan U (mans)]
Gee ons ons eer (Almal saam)
En al ons prys
Aan U Heer

Aan U Heer (mans) [Aan U Heer (dames)]
Aan U Heer (mans) [Net aan U (dames)]
Gee ons ons eer (Almal saam)
En al ons prys
Aan U Heer

Ons lig ons oë (Dames)
Ons lig ons hande (Mans)
Ons verhef ons stem in lof (Almal saam)

Ons gee ons lewens (Dames)
Aan U Heer (Mans)
Ons gee ons krag (Dames)
Aan U Heer (Mans)
Ons gee ons als in aanbidding (Almal saam)

Aan U Heer (dames) [Aan U Heer (mans)]
Aan U Heer (dames) [Net aan U (mans)]
Gee ons ons eer (Almal saam)
En al ons prys
Aan U Heer

Aan U Heer (dames) [Aan U Heer (mans)]
Aan U Heer (dames) [Net aan U (mans)]
Gee ons ons eer (Almal saam)
En al ons prys
Aan U Heer

(Gebed)

Aan U Heer (harmonie dames) [Aan U Heer (mans)]
Aan U Heer (harmonie dames) [Net aan U (mans)]
Gee ons ons eer (Almal saam)
En al ons prys
Aan U Heer

Aan U Heer (harmonie dames) [Aan U Heer (mans)]
Aan U Heer (harmonie dames) [Net aan U (mans)]
Gee ons ons eer (Almal saam)
En al ons prys
Aan U Heer

Gee ons ons eer
En al ons prys
Aan U Heer
Gee ons ons eer
En al ons prys
Aan U Heer