Aanskou Die Heer

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Verheerlik U

(Mans)
Aanskou die Heer
Op Sy Troon
Ons Koning en Ons Heer
Want Sy koninkryk is oneindig
Sy krag en Sy majesteit verduur.

(Almal)
Hy regeer verewig meer
Hy’s Die Een wie ons vereer
Van geslag tot geslag onveranderd
Wat is en was en wat kom

Ons ver-heer-lik U
Plaas niemand bo U
Ons loof en prys U Heilige Naam
Aanskou U eer
Ons staan tesame
En offer aan U die hoogste prys

Aanskou die Lam, Seun van God
Oorwinnings Koning en Ons Heer
Blaas U basuin, oordeel die nasies
Laat almal weet Ons Here, heers

Ons ver-heer-lik U
Plaas niemand voor U
Ons eer en loof U Heilige Naam
Aanskou U eer
Ons staan tesame
En offer aan U die hoogste prys

Ons ver-heer-lik U
Plaas niemand voor U
Ons loof en prys U Heilige Naam

Aanskou U eer
U heilges tesame
En offer aan U die hoogste prys
En offer aan U die hoogste prys