Die Heer is Hier (Halleluja)

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Verheerlik U

Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

U ‘s tussen U mense
U glorie’s wel bekend
Vir elke nasie sigbaar
En met majesteit bekroon

Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

Hou ons rein en heilig
Neem ons al die pad
Lei ons na die ewige
En vir altyd sal ons sê

Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God is hier

Halleluja!
Halleluja!
Halleluja!
Die Heer ons God
Die Heer ons God
Die Heer ons God is hier!