Ons Verheerlik U

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Verheerlik U

Heer oor ons
Sterke God
Ons Koning
Daar’s niemand soos U

Magtige God
Regverdige
Heilige Heer
Daar’s niemand soos U

Ons verhef U Naam
U’s waardig van ons lof en eer
En nou as een
Lig ons ons hande

Om U te eer
Ons Loof en Prys U Naam
Ons Verheerlik U,
Verheerlik U Heer

Om U te eer
Ons Loof en Prys U Naam
Ons verheerlik U
Ons leef om U te Loof.

Heer oor ons
Sterke God
Ons koning
Daar‘s niemand soos U

Magtige God
Regverdige
Heilige God
Daar’s nie-mand soos

Ge-trou-e God
U ver-ge-sel ons op die reis
En nou as een
Lig ons ons hande

Ge-trou-e God
U ver-ge-sel ons op die reis
En nou as een
Lig ons ons hande

Om U te eer
Ons Loof en Prys U Naam
Ons Verheerlik U
Ons leef om U te Loof

Om U te Eer
Ons Loof en Prys U Naam
Ons verheerlik U
Verheerlik U Heer

Om U te eer
Ons Loof en Prys U Naam
Ons Verheerlik U
Ons leef om U te Loof