All Albums
Back To Congress MusicFactory

U Alleen

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Verheerlik U

Met my hele hart aanbid ek U
Met my hele lewe eer ek U
Meester van my lewe, vir U gee ek als
Ek gee my lof aan U alleen

Met my hele hart aanbid ek U
Met my hele lewe eer ek U
Meester van my lewe, vir U gee ek als
Ek gee my lof aan U alleen

Aan U alleen, U alleen
Ek gee my lof aan U alleen
U alleen, U alleen
Ek gee my lof aan U alleen

Met my hele hart aanbid ek U
Met my hele lewe eer ek U
Meester van my lewe, vir U gee ek als
Ek gee my lof aan U alleen

Aan U alleen, U alleen
Ek gee my prys aan U alleen
U alleen, U alleen
Ek gee my lof aan U alleen

Aan U alleen, U alleen
Ek gee my lof aan U alleen
U alleen, U alleen
Ek gee my lof aan U alleen

Ek gee my lof aan U alleen
Ek gee my lof aan U alleen