Heilig Is Die Lam

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Verheerlik U

Heilig, Heilig
Heilig is die Lam
Heer God, Almagtig
Wat is en was
Wat is en was
Wat is en was en wat kom

Heilig, Heilig
Heilig is die Lam
Heer God, Almagtig
Wat is en was
Wat is en was
Wat is en was en wat kom

Die hele skepping gee U glorie
Ge-sa-ment-lik loof ons U Naam
Uit elke taal, en stam en nasie
Saam sing U eie volk U prys

Heilig, Heilig
Heilig is die Lam
Here God, Almagtig
Wat is en was
Wat is en was
Wat is en was en wat kom

Ons buig voor U, Heilige Here
Ons lig ons hande op na U
Heer U alleen verdien die lof en eer
U alleen verdien die prys
Alle prys

Heilig, Heilig
Heilig is die Lam
Heer God, Almagtig
Wat is en was
Wat is en was

Wat is en was
Wat is en was
Wat is en was en wat kom