Ons Verheerlik U Naam

Artist: Congress MusicFactory
Produced By: Congress MusicFactory
Album: Ons Verheerlik U

Heer, ons verheerlik nou U Naam
Heer ons verheerlik nou U Naam
Ons gee aan U die glorie
Aanbidding en prys
Ons verheerlik nou U Naam

As een rondom U troon
Verhef ons U en ons vereer U
Magtige God en Koning
Mag U ewig heers
Ons verheerlik nou U Naam

Heer, ons verheerlik nou U Naam
Heer ons verheerlik nou U Naam
Ons gee aan U die glorie,
Aanbidding en prys
Ons verheerlik nou U Naam

As een rondom U troon
Verhef ons U en ons vereer U
Magtige God en Koning
Mag U ewig heers
Ons verheerlik nou U Naam

Magtige God en Koning
Mag U ewig heers
Ons verheerlik nou U Naam